Leuen vs leun?

  • 0

Leuen is ’n liegstorie. Leun teen ’n paal? Daar is ’n verband in SA, leuenagtige Afrikaanse koerantplakkate wat teen lamppale leun. Net gewonder ...

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top