Langbene en lipstiek?

  • 0

As ek na ’n hippie-vrou soek, mis ek dan uit op haar tipe erotiese kapitaal? Ek dink ’n goed versorgde natuurlike vrou met sjarme, het dalk meer langdurige erotiese kapitaal, as die pop met ontwerpersklere, lipstieke en ’n vollyf-wax. Ek stel liewer belang in ’n vrou wat 50 situps kan doen na 50 jr, as die pop met ’n skalpeltong en verbale diarree oor alles en nog wat. Ten minste sal ek voel dis ’n ou bobbejaan wat uit mielieland draf, met mielie styf onder arm vasgeknyp!

 

Hans Richardt 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top