Laaste Lag
Tel haar op net so skuins na 10
slyp agter uit sodat pa nie sien
Kort rokkie, oop toppie kom sy oor die gras
en 'n oopmond soen net om my te verras
En soos ek my vingers deur haar hare streel
hand op my boud en 'n tong in my keel
Oh, daar lê iets vir my voor
en kort voor lank sal sy haar waardes verloor
REFREIN:
Uit vanaand met pa se dogtertjie
tot laat vanaand met drank wat loop soos 'n river
As hy maar net kon weet wat op haar wag
maar vir nou is sy die een wat laaste lag
Sy vat my hand en sy lei my weg
op die maat van musiek begin sy my te terg
Dans baie styf met haar hande op my lyf
en 'n baie kort rokkie wat op en af teen my vryf
Sy is 'n meisie van die nag
oh, gebruik al haar krag
Maar hoe sê mens nee vir 'n kamer vir twee?
Met smeekende oë wat hulself vir my gee
REFREIN
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


