Ek sou dalk lankal opgegee het, as ek diè kritiek van ’n KdK oor jare gekry het. Sy “skryfsels” is fundamentalisties obsessief, amper soos ’n Dana Snyman wat ’n traan in ’n Kersdiens afvee in Calvinia. Dis seker die mees florerende NG-kerk oor in SA, want daar is 2 gemeentes. Snyman het die NG-kerk naby my gemis en skryf feitlik oor “diè NG-kerk” in Calvinia? Maw net ’n halwe waarheid. Die waarheid is dat die kerk langs “clan-lyne” jare terug al in 2 verdeel het. Nou ja, elke man het ’n reg tot ’n opinie? Selfs Charles Manson en KdK het dalk raakpunte as “hippie prediker”?
Hans Richardt

