Kriminele mentaliteit van SA-vroue?

  • 0

Duisende SA-vroue sit die wêreld oor in tronke, as dwelmsmokkelaars en ander misdade. Sedert 1994 was 2 al in buiteland tereggestel, 1 in Botswana en nou 1 in Sjina. Regstel en gelykstel speel geen rol in beslissings oor vroue in buiteland. Wat van menseregte in SA, wat in padongelukke in “Paas- en Kerstyd”? Dis ook ’n “doodstraf” om te ry in die tyd van jaar.

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top