Krediet aan Robbie Wessels

  • 0

Krediet aan Robbie Wessels

 

Kaalvoet deur Robbie Wessels verdien krediet. Vir ’n verandering nie ’n gewroeg oor pomp nie, maar oor iets meer in die lewe! Dit was ook die sukses van De La Rey destyds. Net soos Kerkorrel met Hillbrow ’n treffer gehad het. Ongelukkig sal die "stamp"- en "kareoke-pomp"-goeters seker ook uitkom soos ’n wors uit ’n masjien ...?

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top