Ek praat nie oor jou vrou, waarmee jy gelukkig is nie. Dis jou saak. Dalk kan jy saampraat, as jy in my venster sit, met my uitkyk op lewe? Maw my lewe leef? Kyk ou vaal seun, ek dink jy het die kat aan die bal beet, oor vrou slaan as ek dronk by huis kom. Ek is ’n geheelonthouer. Ek skryf oor vrou wat nie oorkontrolering deur ’n man duld nie. Kry jou dinge agtermekaar, dis vryheid van spraak. Lees Langbene & lipstiek en leer iets oor erotiese kapitaal-sieninge van SA-vroue. As ’n man met min tevrede is in lewe, is dit seker jou eie keuse, nè?
Hans Richardt

