As jy “erotiese kapitaal” gehad het, wat jou ’n hoekkantoor en ’n maatskappykar kon gee, nie agv jou fisiese vaardighede nie, kon jy my ’n chauvinis genoem het. Ek neem aan jy pomp nie vir bevordering agv “erotiese kapitaal” in werkplek nie, dat jy ’n heteroseksuele man is? My punt is nog, SA wit vroue was nie benadeel in apartheid, maar is bevoordeel as “agtergeblewenes” in demokrasie. Maw, jy het nie ’n vagina nie ou neef. Dis wat my gatvol maak van SA-vroue. In gelykheid is daar nie meer chauvinis of heer nie ou swaer, geslagte is “gelyk"? Met vroue wetlik polities bevoordeel met minister van vrouesake, erger as Broederbond in apartheid, dis op parlementêre vlak. Ek sien hoe ons mans onderdruk word, wit en “swart”, met wit man onder aan leer vir almal om te trap. Wat is vroulik van “chauvinis”?
Hans Richardt

