“koos sas”, geloof?

  • 0

Ek kan nie begryp dat mense aan iets glo wat hul net kan beskryf as “naturists”. Tog skiet hul my in vlamme af tot in hel, as “ongelowige”. Hul glo nog aan tandemuis en Santa Claus ook. Hoe wil man met sulkes argumenteer?

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top