“koos gly”, “koos val”

  • 0

Dag "koos"

Jy is verkeerd. Los jou navorsing waarvan jy in elk geval nie veel verstaan nie en gaan lees iets ligter om jou kop skoon te kry en dan gaan dink jy bietjie. Bly egter weg van "Rooi Jan"; nie PK genoeg vir jou nie, sal net iemand met jou soort agenda ontstig. Keurboslaan is meer in jou kraal.

En INDIEN jy die lig sien verwag ek nie dat jy apologie aanteken nie; dis darem te veel gevra vir iemand wat in ontkenning lewe.

Jan Rap

NS Bogenoemde geld sommer vir jou navorsers ook.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top