"Kon jy nie sien nie" deur Kimone Webster

  • 0

As jy maar net geweet het
As jy maar net kan onthou
Sou ek vir jou gese het
Maar dis te laat nou

Kon jy nie sien nie
Of wou jy dit he
Dat ek moes so weg loop
En by iemand anders gaan le

Waar is jou trane
Wys my jou hart
Waar is ons liefde
Moet jy my tart

Maar eks nou wakker
Ek was blind
Jys net nie myne nie
En jy was nog nooit nie

Kon jy nie sien nie
Of wou jy dit hê
Dat ek moes so weg loop
En by iemand anders gaan lê

Waar is jou trane
Wys my jou hart
Waar is ons liefde
Moet jy my tart
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top