Koeberg-kwatryn

  • 0

die lig op die Onderwerp is glo gans 
te skerp en werp lang skaduwees tot
in ses voet skagte, radiasie vanaf Eskom
(ons geagte)- Koeberg (die atoombom) en TV

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top