Julle moet bietjie Conversations with God van Neale Donald Walsh lees. Dalk sal julle dan ook leer om minder te judge en meer Christelik te leef. Ek gaan verder julle ignore, want julle wil net die hele tyd fight oor niks.
Ronel
0Julle moet bietjie Conversations with God van Neale Donald Walsh lees. Dalk sal julle dan ook leer om minder te judge en meer Christelik te leef. Ek gaan verder julle ignore, want julle wil net die hele tyd fight oor niks.
Ronel
0