Kobus de Klerk

  • 0

Kobus

Jou skrywe wat ek toe besluit het om oop te maak is die een gerig aan Oom Daan (opgestanes).

En soos ek bevind het met my vorige evaluasie is hierdie skrywe ook sonder afkraak, verwerping, verdoeming en skel.

Mooi man, doen so voort, maar volgende keer gaan ek nie vooraf waarsku nie.

Sterkte, ek begin hoop sien vir jou ou seun.

“Ou seun” bedoel ek nie dat jy jonger in jare is as ek nie maar wel jonger in die Geestelike groei.

Groete

Stefan

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top