Klaas Windvogel en eenvoud

  • 0

Ja, dinge is net so eenvoudig. Nou ja, as man konstant vanuit papsak boks oor kop loer, lyk wêreld donker. As ’n gehuggie net afhanklik is van son en windkrag, is Eskom oorbodig. Tyd om na mikro en dan na makro vlak te kyk. Dit werk selfs met ekonomie so. Alles werk so, selfs makro-kosmos kan nie bestaan sonder mikro-sonnestelsels? Ekonomie van SA kom juis nie van grond om werkloosheid in SA hok te slaan nie, juis van idiotiese aannames soos joune.

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top