Klaar met jou
REFREIN:
Ek is klaar met jou, vergeet van my
Jy beteken niks meer vir my
Vergeet van ons, vergeet van als
want jy sal my nooit weer mag vry nie
Jy't gedink jy is cool, maar jy's eintlik net ? fool
Gedink jy kan my verneuk, gedink jy kan my breek
Maar baby, behandel my soos ? game
en ek wys jou hoe mens dit speel
Ek het dit weggesteek, gemaak of ek niks weet nie
REFREIN
Ek gaan dit wegsteek en maak of ek niks wee
Ek sal jou vriende vry en jou kar stukkend ry
Jy't met die verkeerde girl gemors en jy sal daarvoor boet
Glo my as ek sê jy sal dit nooit weer doen
Ek sal jou seerder maak, ek sal jou hard laat val
en al die meisies wat jy het weet al klaar
en ons lag vir jou, ons sal jou terugkry, ou
Want ons meisies staan saam en dis hoe ek rol
REFREIN

