"Kinners van die nasie" deur Pieter Plaatjies

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Refrein:
Ons isi kinners van die nasie
En die song speel nou wee
Oori radiostasie
Ons kom ruk dit en pluk dit
Deur die hele land

We come to rock your world
Hie kom ons nou
Ons maak die land ani brand
Ani brand is onse groep
Almal het ons geroep
En ons het geluister
Geluister om ? storie te kom lewer.
I've got the words on my mind
En the pen in my hand
Please stand up, please stand up
Ons kom gooi nou neti rook neer
Ons het mos geleer
Ja, die harde way
Each en every day
We were rockin the streets
Yes, day by day

Toe vorm ons onse groep
Om ons kuns te bewys.
Wit of swart, bruin of pienk
We cater for all of you
Each en everyone
This song is for you

Everybody must know
We love to rock en roll
All over the place
Kyk hoe run onsi race
Op onse pace
Ons gan dans, ons gan ruk
Kom party saamet ons
Deuri land, deuri stad
Gan jy hoor, gan jy hoor
Dis die kinners wat hie gons

Let's lean back
And enjoy the view
Soos ? movie op die screen
Gaan julle ons sien
Sing en dans op die stage
Rock en roll ini straat
Die mense kom nou saam
Om ons te steun
Ons het talent
Wat ons nou bewys
Dat ons nou voor is

Brug:
Ons kom ruk nou die stage
Om ve julle te wys
Ons is hie, ons is hie
Al die mense gan ons ken
En ons respek, ja ons nou respek.
Van ons skryf hierdie song
Met ? pen

Noba wie se wat
We here to steal the show
En to rock en roll
We rockin' this beat
To show you what we got
It ain't a few
It is verse three
Now listen very closely
Eksê, my bra
Ons is van Suid-Afrika
We representing Mzansi, bra
Ain't no one better than us, eksê
We so proud of our land
En that is proudly South African
Ons isi kinners van Mzansi, bra
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top