Praat jy van die totale aanslag “GOD” van die bybel se “ewige” onwettige wette wat alles verban of van “ongelowiges” se natuurwette wat al die aksies volgens Bybel verban, ontban? Jy as mens met wetlike agtergrond behoort te weet jy praat van hoorsê van Bybel, wat in geen hof as feitlike getuienis aangebied kan word nie vs feitlikheid van natuurwette. Waar staan jy nou, in jou Bybelse geloof of in die “hippie-kamp” van glo aan natuurwette. Net ‘n kort antwoord, sonder om jouself te weerspreek.
Hans Richardt

