Kyk die ou spulletjie van die “christenDOM” sal enige-iets aanvang om munt te slaan uit enige situasie! Die wetlike feit in SA is tans net in kort dit, “christene” gebruik strafregtelike laster en ander wetsoortredinge om hul “evangelie” vir hul persoonlike doelwitte op te druk. Ek het nie ‘n Goolam nodig om van myself te “red” nie. Spoed jou wel op jou onsinnige redenasie pad.
Hans Richardt

