Katie Koopman
55 jaar is nou verby
en ons ou Katie is nou vry
Sy was ? ma vir baie
en het mense gesit op die regte paaie
Jou wonderlike liefde sal altyd voortstrewe
Jou wonderlike liefde sal altyd voort strewe
REFREIN:
Vaarwel, Katie
Katie Koopman
Jy sal in ons harte bly
Vaarwel, Katie
Katie Koopman
Ons sal jou in die hemel kry
Ons sal jou in die hemel kry
Katie Koopman
Jy los baie mense agter
waar jy gehelp het met hulle karakters
Ons mis jou al klaar
en ons sit nog met soveel vrae
Maar wat ons nou weet, jy kan nou lekker rus
jy kan nou lekker rus langs die hemelse kus
REFREIN
BRUG:
Ons sê totsiens aan jou, Katie Koopman
Ons sê totsiens aan jou
Ons sê totsiens aan jou, Katie
Ons sê totsiens aan jou
REFREIN
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


