Ek kan my voorstel die "hippie-pastoor" staan op in KdK se kerk en sê: "Kom ons sing saam Imagine uit die gesangeboek."
Die gemeente trek weg met klavierbegeleiding, terwyl die victory-teken oral bokant die kop geswaai word en "peace, love" ens oral tussen die singery en diens oor "groen leef" oral opklink. Jy kan ’n pastoor wees wat lyk of jy aan die "Jerusalem Jesus-sindroom" ly, maar ek wonder of hashish-koekies en LSD die wyn van nagmaal sou vervang?
Hans Richardt

