Die grootste slapgat is jy, wat van agter die veiligheid van nom de plume ander aanval en beledig. Dit omdat jy moedertaal van jou ma, uit ’n katolieke kloosterskool, geleer het. Jy is ’n tipiese persoon wat boelie om eie gebreke weg te steek. Afrikaans het dialekte soos enige ander taal, eie aan streeksverband. Die aanvanklike “taalvaders” vanuit 1920's kan selfs onder jou slapgat tong deur loop, want hul was nie “suiwer Afrikaans” nie. Jy het ’n oorkontrolerende persoonlikheid, wat kwets en trap, maar self nie veel kan vat nie.
Hans Richardt

