Jan Rap tree op oor Afrikaans soos sy koning Mswati, 'n Afrika-despoot. Snaaks dat vreemdelinge altyd erger is as ons wie hier gebore is.
Beide my oumas was jong tieners in ABO, ek het geen Engelse gene wat my 'n tipiese Jan-Rap-Anglikaner maak nie. Sien koos sas, ek kan my Vlaamse herkoms terugvoer na 1543. Almal was nie net "Hollangs" wat via HOIK na Kaap gekom het nie. Ook nie Spaanse-Franse "Hugenote" nie. Gilliomee weet hy het dié herkoms van groepe blatant volgens populêre politieke opinie geskryf. As Nederland nie in 1652 polities as 'n entiteit bestaan het nie, wat het "Hollangs" met ons te make? Ek praat lekker Afrikaans met Vlaminge, terwyl Kaaskoppe Engels verkies? Ons mag nie sulke vrae vra nie? Venlo en Geldere is nog in Vlaamse België! Hoekom my taal van vanaf 1534 versaak, as ek ander tale gebruik dmv inligting uit bv Engels? Anglikaner Jan Rap, dalk slaan jy jou naam met 'n plank, teks- en woordeboek Afrikaans ten spyte. Jy doen 'verplasing' omdat jou ma Engels was. Dalk is "Vlaams"/Afrikaans al 'n genetiese indruk van 'n halwe millenium by my!
Hans Richardt

