Jan Rap

  • 0

Haai Jan

Wat Adam en Eva aanbetref: die vraag was nie of hulle op een of ander stadium geslagsorgane gehad het nie, maar of hulle daarmee geskape is.

Dan, ek het nooit ontken dat een Christen beter as ’n ander kan wees nie, maar bloot gevra hoe die graderingstelsel werk. (Met byvoorbeeld naellopers is dit maklik – die een wat die naelloop wen, is ’n beter naelloper as sy opponente.) Daaropvolgend het ek toe bloot Kalie (Kobus en Alie) se proposisie dat Christene graadverskille onder eie geledere raaksien en mekaar steeds gelykwaardig ag, as absurd uitgelig.

Groetnis

Oom Daan

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top