Ek het baie waardering vir jou. Feit is dat ek hierdie jaar gaan kners, omdat my dogters na ’n Engelse dubbelmediumskool toe moet gaan, vir hul eie veiligheid en vir geestesgesondheid sonder sosiale druk. Die bruin deel van die samelewing in ’n baie bekende Wes-Kaapse kusdorp, het hul bende huislike agtergrond in die “voorheen model C”-hoërskool ingesleep. So, met ’n seun het ’n man net 1 om oor te bekommer, met tiener dogters die hele Kaapse vlakte. Soms gaan dit nie oor naboots nie, maar oor logika. Mediese onkoste was te hoog vir dogter se hospitalisasie agv stress van groepsdruk op skool in 2 jaar. Sy was konstant in moeilikheid, want sy het ’n paar van die jagse bruin seuns goed gemoer, met hul vulgêre bekke. So, veiligheid eerste, daarom betaal ek met liefde meer en ook vir haar skopboks. Sy en haar suster is my oogappels. Jan, Google asb enige iets tegnies of medies eers in Afrikaans en dan in Engels, sien die verskil in aanbieding en verstaanbaarheid van kennis. Ek is en bly Afrikaans en my voorsate van eeue terug oud Vlaams, maar aanbied op verstaanbare logiese wyse is ’n tameletjie in Afrikaans. Op ’n manier is dit ’n genetiese indruk al. Moenie ’n gat los vir ’n paar vinnige opstoppers in 2012 nie.
Sterkte.
Hans Richardt

