Hier is darem skrywers met lekker aanmatigende houdings. Wat van ’n paar klassieke uitdrukkings in Engels? “Why are you scratching in my drawers?” “She is working my briefs.” Sien hoekom ek nie net die kras kru taal wil besig nie? Kom ek verduidelik: ’n “Brief” kan na my onderbroek verwys en “drawers” na haar pantie.
Hans Richardt

