Jan Rap, alle respek vir hoe jy voel

  • 0

Ek verstaan waar jy vandaan kom, met jou ma uit die “Catholic Convent”. Nou ja, dis jammer dat man so erg obsessief is oor taal. Elke taal ’n hede, verlede, toekoms en dan die wat iets beskryf uit verlede wat voortduur in hede of hede wat in toekoms gaan aanhou. Die konsep is taalkundig baie Engels van oorsprong? Duits en Latyn het presies dieselfde “tenses”. Ja, ek dink die slegte gewoonte van karaoke-sangers, dan is hul “kunswerke” ook nie waffers nie? Ek dink jy moet ontspan en vir ons ’n boek skryf oor die taalstryd?

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top