Jan Dink, Jan Taal

  • 0

Jan Rap

Jy is verkeerd. Gaan lees op, leer meer en kom dan terug met iets wat nie so erg op die neus is nie. Jy loop op grond wat vanaf die begin van die 20ste eeu tot poeier getrap is deur manne wat nie ’n agenda gehad het soos jy nie.

As jy dit gedoen het kan jy terugkom en apologie aanteken vir jou aannames. En nee, ek gaan jou nie help met bronne en leesstof nie. Dalk sal dit jou leer om bietjie navorsing op jou eie te doen en weg te kom van daai "Rooi Jan"-boekies wat jy sekerlik teen die tyd voos gelees en fantaseer het.

"koos sas"

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top