Ek verwys na my kapittel oor jou pa, vir wie ek nes vir jou, die hoogste gesag het! My kantoor was by die destydse Voortrekkerpers Uitgewers bokant syne. Ek het die storie oor sy nie-lees van DB in die wandelgange gehoor en geglo! Moes geweet het dis foutief vir so ’n wye leser!
Jan Maarschalk

