Wonder of jy al by vroue betrokke was en aan watter kant jy was by vrou ... Gelukkig is impotensie nie ‘n probleem nie, want daar is hordes “vasculators” vrylik betrokke, tog skryf ek my banaliteite oor feitlikhede rondom vroue tans in SA, bv Paulus se Bybelteks vs wetlike vroueregte in konflik, ‘n wesenlike dilemma in gemeenskap as jy “wedergebore” is en by my kom kla. Dis darem lekker om oor man se eie eiendomme te kan skryf? Jy is reg, ek is ‘n ouer man wat nie plesier in metaan kry nie.
Hans Richardt

