Jaco Fourie se toilet-maniere

  • 0

Beste Jaco

Ek wil eintlik nie weer aan die baklei gaan met jou oor jou seksuele gedrag nie, maar hierdie laaste storie van jou is darem bietjie dik vir ’n daler!

Jy maak soms goeie standpunte rakende die politiek en soms voel ek selfs asof jy ten minste respek het vir die Christelike geloof, alhoewel jy self nog soekend is. Tog kwel dit my dat jy dit nodig vind om hierdie gruwelike seksuele stories op te dis en dit as die waarheid voor te hou! Is dit nou weer om ons siele te treiter?

Tant Alie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top