Ja Cornelius, en dit was baie duidelik vir enige persoon wat nie snaaks of dwars of beide wou wees nie dat Wouter die woord "mite" gebruik het in die betekenis van " ongegronde praatjie". Waarom jy toe omtrent ’n breinborrel geblaas het en voorgegee het dat hy die woord verkeerd gebruik, sal net jy weet.
In ieder geval, is die boek nou hopelik toe oor die kwessie.
Groete
Dirk D

