Is almal hier Afrikaans?

  • 0

Kyk, Engelssprekendes is natuurlik ook welkom om hier te skryf, maar hier is ’n paar ouens wat voorgee om Afrikaans as huistaal te hê waaroor ek twyfel. Die skryfstyl is moeisaam en lomp en hul briewe lees moeilik. Sou dit om politieke redes wees, dat hulle wil help om Afrikaans uit te wis, dat hulle dan ook sê Afrikaans se skole en universiteite moet waai?

Groete,

Anoniem

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top