Irrelevant – Jaco Fourie

  • 0

Hi Jaco

Ek is nie seker hoekom jy enigsins ’n belang het in Praag se leserstal nie. Hulle is en bly irrelevant. Nie dat Praag ooit verskriklik aanhang gehad het onder enige denkende mense nie. Praag was nog altyd ’n projek vir die gekkegrens wat op ’n tyd geglo het dat iemand met die absolute minimum filosofie-kennis ’n bydrae kon maak tot die nasionale diskoers – selfs daardie minderheid verkas nou na beter weivelde ... en wie gee om? Almal kan nou sien dat die intellektuele diepte van die skrywers op Praag nie veel meer as a lagie wit waterverf is nie.

Beste wense,

"koos sas"

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top