Intellektueles

  • 0

Wanneer word (is) iemand ’n intellektueel genoem of as een geklassifiseer?

Kan ’n mens dit verwerf, moet ’n mens ’n graad(e) hê, klassifiseer jy jouself, of deur iemand anders, of of of ...?

Wanneer ek briewe hier lees moet hier iemand wees wat my kan help.

Woordeboeke help nie??

Piet Potlood

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top