“Integriteit-probleme”?

  • 0

Wie beweer dat “wedergeborenes” minder “integriteit-probleme” het, as ’n ongelowige, beweer vergesog. Meeste skelms is altyd “wedergeborenes” wat met glimlag steel, bedrieg en moor. As jy aan “Santa Klaus” of “Tandmuis” of “Chucky” glo, is jou integriteit beter as myne?

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top