mediamagnate versprei boodskappe van verwarring,
Mens moet t’n alle koste, ultra-Oorlewingstryd stry,
vir drie millennia op dwaalspoor, in onkunde-vallei ,
Self slytend, in -destruktief gevangenis van benouing
kom hier-’n-daar, enkeles, tot Spiritueel besinning,
deur “Duiwelspiek”-onderdaniges taktvol t’vermy,
Self-bevrydend Geheelbeeld beter onder oë t’kry,
post-Besinning t’beywer vir Gewete-Herwinning
gaan spin-teoretici m’t neo-filosofieë skoon op loop,
poog hul, hul Self in slaafs navolging daarvan t’berus,
konvensioneel, nie oor grense van konvensie t’waag
al probeer hul sjatansheerskappy t’bemark, t’verkoop,
sal hul profyt van hul arbeid verbeur, sowaar, defnislis,
herontplooiing van Paradys eintlik net tyd’lik vertraag
Jacobus Faasen

