Ek is nie op Maya se lys van genooides om inset te gee oor die doel van die lewe nie, maar wil tog ook in die stroom op. Ek het die storie gelees wat Koos Kombuis geskryf het en ek gebruik dit graag. Hy was op ’n stadium ’n gas van een of ander inrigting. Een oggend sit hulle op hul beddens en vra een ou daar: “Why are we all here?”
’n Ander jafel hak toe af en sê: “Because we are not all there.”
Dit seg vir my genoeg.
Reusedwerg

