Vir my gaan “hippie-wees” net oor die “vry wees” van korporatiewe voorkoms en styl, in my geloof en lewensbenadering oor alles. Van die vervoerband politieke korrektheid. Kyk, die tipe van obsessiewe skrywers hier op LitNet, bv FW wat glo dat hy almal kan oortuig Europees en wit is sleg, KdK absurde geloof, Jan Rap se taalobsessie, die res oor ’n ander wetenskaplike se opinie. Vry van dit alles teen ’n permakultuur-leefstyl agtergrond. Dis hippie vir my, met ’n erkenning dat ’n heteroseksuele intieme genotvolle lewe tog lekker is. Dit alles met benadering dat my natuurlike voorkoms goed genoeg is vir my, maw ek is gelukkig in my vel.
Hans Richardt

