"Hipnotiseer" deur Romano Cardinal

  • 0

Ek is aan die nag verloof
? Buislig bars oor die dansvloer-den
Jou oë het my verdoof

Nokturne plesier-soekers
Enkellopend tussen sweet, tussen rook, tussen leer
Met jou lyftaal, my bekeer

Ek is onder jou beheer
Hipnotiseer (x2)
Ek val daarvoor, en dan val ek weer
Hipnotiseer (x2)
My emosies, jy kontroleer
Hipnotiseer (x2)

Een en twee en drie
Jy is weg met my sinne, ek ontwaak van jou toor
Jy is weg met my binne, die playlist begin van voor
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top