"Herinneringe" deur Ida-Marié Steenkamp

  • 0

Herinneringe

Vers 1

Ek onthou jou nog,
toe ons ontmoet het,
eerste vat en eerste soen.
Ek onthou ons paadjie saam.

Koor

Ja,
Ek onthou jou nog,
toe jy tussen trane uiter:
“ek het jou lief’”

Vers 2

Vinnig begin,stadig geëindig,
jy was kilometers ver,
en toe vat jy jou “hart”
en vlug nog verder weg.

Herhaal koor

Brug
Nou ruk jy deure oop
en ontbloot die wonde en onsekere vrae:
Was alles ’n lieg?

Herhaal koor

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top