Hemp se gebruike

  • 0

Wonder of Giniel de Villiers sy hemp-renpak rook in die af seisoen? Nou ja, dis ’n bewys van die gebruik anders as wat diè dink, wat in ’n metaan groef vasgeval sit. Dis brandbestand en beskerm renjaers in die Dakar-tydren teen beserings. Wonder of Alfie Cox syne in die af seisoen rook, soos al beweer is hier.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top