Jy seg:
Oom Daan is totaal verkeerd in sy aanname dat “begrippe soos ‘heidene’ en ‘onrein’ is van alle betekenis gestroop met die Messias se koms, want sedertdien is almal (Jode inkluis) gelyk voor God. Allermins!
Maar dan:
Die gelykheid voor die HERE is pure genade en beteken eenvoudig dat die HERE nié onderskeid tref tussen enige mens van welke nasie of ras ook al nie ...
Kan jy nou sien dat daar ernstig fout is met jou? Jy val my stelling aan, maar seg in die volgende paragraaf van jou brief presies wat ek geseg het, net in ander woorde.
Oom Daan

