"Hartbreek het 'n nuwe naam" deur Marilize Combrinck

  • 0

Hartbreek het 'n nuwe naam

Is dit tyd om te gaan
van my af?
Is daar iets wat jou pla
deur elke dag?
Kyk in my oë voor jy loop
Is dit die moeite werd?

Voel jy haar
wanneer jy aan my raak?

REFREIN:
Kan ek jou vra
mm dinge uit te praat
met my?
Is dit te laat
om dinge reg te stel
met my?

Tyd het vinnig verbygevlieg
Maar toe ek jou daar sien staan
het my hart tot my knieë gesak
Want ek't geweet
wat gaan gebeur
as jy my gewaar

Voel jy niks
meer vir my?
Het gevoelens gegly?
Want jy kyk nou na my
maar jy loop net verby

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top