HansR en sy vrousoekery

  • 0

Jy het een probleem met jou teorie en dit is dat die meeste Duitse vrouens juis blonde hare en blou ogies het ... onthou jy van Hitler se suiwer ras? Verder kan ek ook vir jou sê dat die Duitse vrouens oor die algemeen nie stront vat van hulle mans nie. Hulle werk hard, maar hulle verwag van hulle mans om ook vinger te trek.

Namib

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top