HansR en die verlore jare ...

  • 0

Dis presies nou net waar ons verskil. ’n Man se beste jare kom eers hier van 35+ jaar af. Voor dit, word jou lewe geregeer deur jou hormone en weet jy eintlik nog nie waaroor die lewe gaan nie. Nuttelose oorlog? Weereens, ek dink nie so nie. Vir 23 jaar is relatiewe vrede geskep in SWA om te werk aan ’n model om politieke saamwerking te prakseer sonder om die bevolking aan ’n burgeroorlog bloot te stel. Die model het gewerk en dit het ook later gewerk vir Suid-Afrika, wat beide sonder groot geweld onder die breë bevolking gebeur het. Dit spel vir my sukses. Weet jy hoe lyk ’n burgeroorlog? Wat dink jy sou van jou jeugjare geword het as daar ’n burgeroorlog uitgebreek het in Suider-Afrika?

Namib

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top