HansR en die baaiks ...

  • 0

Ek is nie ’n motorfietsman nie, dankie! Kan self nie die logika daarvan insien om op twee wiele aan te karring as jy op vier dit veel beter kan doen nie, maar ek het darem ’n pel of twee wat van hierdie “putupap” Harley’s ry, met leerklere, tosseltjies, et al. Hulle sweer daarby, maar ek’s mos nie ’n man vir die teerpad nie. Ek sal altyd eerder die grondpad kies waar ek ook al gaan ...

Namib

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top