Hans en sy hippies

  • 0

Kommunisme moet seker dié perfekte sosiale stelsel vir ’n gemeenskap wees. So perfek dat dit onrealisties is, want dit neem nie mense se onderlinge ambisie in ag nie. Die groot gevaar vir ons mense was eerder oor ons aan die naelstring vasgemaak was aan die kerke en vir die kerk is daar nie bestaansreg onder ’n kommunistiese stelsel nie. So het die kerke enigiets gedoen om die regering te kry om weerstand te bied teen die “gevaar” van die kommuniste. Selfs vir lidmate vertel dat apartheid deur die Bybel geregverdig kan word. Nou weet ons almal wat gebeur het na onafhanklikheid en hoe van die manne beginne voete was het!

Vir my persoonlik was die kommuniste nie die gevaar as sulks nie. Daar was mense wat ons land aangeval het en terreur gepleeg het sonder om oorlog te verklaar. Ons kon nie net staan en kyk nie. Die feit dat hulle hoofsaaklik deur Rusland voorsien is van opleiding en wapens het natuurlik gemaak dat jy nie so baie gehou het van die Russe nie, maar dit het boggerol te doene gehad met die feit dat hy dalk ’n kommunis mag wees of nie.

Namib

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top