Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

  • 15

Erkenning: Wokandapix, https://pixabay.com/photos/calculator-math-mathematics-988017/

Is jy in graad 6 en kry jy koue rillings as jy die woord "Wiskunde" hoor? Met die vraestel en memo wat Wilhelm du Toit vir LitNet opgestel het, gaan jy die werk maklik onder die knie kry! Dit is gratis hier beskikbaar.

Klik op die skakel om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik op die skakel om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2

 

 

  • 15

Kommentaar

    • Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding, groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Jy is welkom om op die skakels te klik en dan laai die vraestel en die memo onderskeidelik gratis af. Hier is ook 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Daar is ook nog ander inhoud vir graad 6 (en elke ander graad) op LitNet beskikbaar. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hi there and thank you for your email. Please follow this link to our index page of all the examination papers published on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Do scroll through the list to see which papers are published on LitNet and click on the respective links to download the papers in PDF format for free. Best of luck, Naomi Meyer, senior content manager

    • Goeiedag! LitNet se vraestelle is deur kundiges vir kinders wat die KABV-kurrikulum volg, opgestel. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte en hoop dat jy daarby baat kan vind. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat vraestelle om met hersiening en eksamenvoorbereiding te help. Hier is 'n indeks van die vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied, en daar is telkens 'n vraestel en memorandum by elke afdeling opgelaai. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik die vraestelle gerus vir selfstudie. As die vraestelle waarna jy spesifiek op soek is nie hier beskikbaar is nie, blaai deur die lys en gebruik enige van die ander vraestelle wat jou kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag, en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer oefenvraestelle en memoranda vir selfstudie en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is - dit is alles gratis: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Daar is ook memo's by elke vraestel waarmee jy jou antwoorde kan nasien. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Baie voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo en dankie vir jou navraag! Ons het heelwat vraestelle op ons indeksbladsy van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is. Hier is 'n skakel na die indeksbladsy: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier sal jy vraestelle en bypassende memoranda aantref, ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top