Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

  • 4

Prent: https://pixabay.com/photos/six-strings-guitar-music-4262277/

Staan nader, al julle snare, en kyk bietjie hoeveel snare het ’n kitaar! Van sesse gepraat: is jy in graad 6 en luister jy eerder popmusiek as om Wiskunde te doen? Met Lee-Ann West se gratis oefenvraestel en -memo kan jou toetspunte hierdie kwartaal soos musiek in jou ore klink.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Wiskunde, graad 6, November: gratis vraestel en memorandum

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

Graad 6: Wiskunde – optelling met heelgetalle

 

 

  • 4

Kommentaar

  • Mandy Myburgh

    Good morning

    These are so helpful, thank you for helping children and parents. I have one child who is Afrikaans and one that is English. Can you please help with English test papers or where I could find CAPS (free downloads) papers? Grade 8 all subjects in English would be very helpful.

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top